Puik gedoen, Rynies!

Die Rynie seniorredenaars is, agter (van links): Carlo Botha (graad ses, eerste), Danél Steyn (graad ses, tweede), Dian Botha (graad ses, derde), Wikus Arnott (graad sewe, eerste; algehele wenner graad ses en sewe), Suné Deetlefs (graad sewe, tweede) en Emma Bieseman (graad sewe, derde). Voor: Elsa Kruger (graad vier, eerste), Ruben Croucamp (graad vier, tweede), Chandré le Grange (graad vier, derde), Inge Marx (graad vyf, eerste; algehele wenner graad vier en vyf), Bianca Lourens (graad vyf, tweede) en Annemy van Rooyen (graad vyf, derde). Santjie Hofmeyr (kultuurorganiseerder) staan heel agter.

Die Laerskool Rynfield het onlangs hul interne redenaarskompetisie gehou. Die juniorredenaars is, agter (van links): Santjie Hofmeyr (kultuurorganiseerder), Carmi Scheepers (graad drie, eerste), Gabby Rademeyer (graad drie, tweede) en Anja Terblanche (graad drie, derde). Voor: Danielle Terblanche (graad een, eerste), Mieke du Toit (graad een, tweede), Miné Jordaan (graad een, derde), Nicka Taljaard (graad twee, eerste; algehele wenner graad een tot drie), Cara Bieseman (graad twee, tweede) en Arno du Toit (graad twee, derde).

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

boksburgadvertiserbrakpanheraldspringsadvertiserafricanreportergetit looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top