Kolskoot vir Noorderlig leerder

Noorderlig Gekombineerde Skool skut, Juan Collins (graad sewe), het ‘n brons medalje ontvang tydens die eerste skyfkskietproewe in die liga. Hy het in die o-14 sporterafdeling geskiet en ‘n totale puntetelling van 215 behaal.

Latest News

COMMENTS

Top