Moories blink uit in sport

Hoërskool Hans Moore learner Keagan van Wyk (Grade Eight) placed sixth at the South African 2017 Championship u-17 Time Trial in Wellington, Western Cape with an average of 37.7 km/h.

Nicole Wittington van die Hoërskool Hans Moore het ‘n nuwe rekord opgestel tydens die onlangse Inter-tegniese Atletiekbyeenkoms by Germiston Stadium. Sy het aan hoogspring deelgeneem en met ‘n hoogte van 1.65m gewen. Sy is hier met haar afrigter, Reitze Lewis, te sien.

 

Latest News

COMMENTS

Top