Laerskool Rynfield speel spogskaak

Hulle is Anja (links), Fred en Danielle Terblanche. Fred se o-12 gemengde span het tweede plek bereik en Anja se o-12 dogterspan het derde plek behaal. Sy het ook vol punte vir haar deelname behaal. Die jonste, Danielle, het aan die Wild Card Individuele skaak o-agt kategorie deelgeneem en vyfde geëindig.

Latest News

COMMENTS

Top