Hans Moore swemmers wys hul yster

Die Hoërskool Hans Moore se eerste swemspan het onlangs deelgeneem aan die jaarlikse Interhoër Gala by die Boksburg-Noord Swembad. Die leerders het met sewe goue, nege silwer en 10 brons medaljes weggestap. Hans Moore het algeheel tweede in die Interhoër Gala geëindig.

 

Hoërskool Hans Moore swemmer Wiehan Faurie is aangewys as die Junior Victor Ludorum tydens die jaarlikse Interhoër Gala by die Boksburg-Noord Swembad.

Latest News

COMMENTS

Top