Noorderlig deel hul nuus

Die Noorderlig Gekombineerde Skool se laerskool verteenwoordigende leerderraad (VLR) vir 2017 is verkies. Die VLR-voogde is Ermie Krause (agter links) en Larry Parsons (agter regs, adjunkhoof).

Noorderlig Gekombineerde Skool se laerskool hoofleiers vir 2017 is pas aangewys. Hulle is (van links): Melissa Bezuidenhout (hoofdogter), Jennifer-Leigh Harrison (onder-hoofdogter) en Clinton Lubbe (hoofseun).

 

Die Noorderlig Gekombineerde Skool het die Ekurhuleni-Noord toekenning ontvang vir die skool wat die beste verbetering in graad twaalf uislae gehad het vir 2016. Henning Malan (skoolhoof) staan met die wisseltrofee en sertifikaat wat oorhandig is.

Latest News

COMMENTS

Top