Norries sit beste voet voor in sport

Dié atlete van Laerskool Northmead het onlangs aan die SA-kampioenskappe deelgeneem. Léan Janse van Rensburg (links) het aan die kwartfinaal van die 70m hekkies deelgeneem en Tian Bosman het ‘n algehele derde plek behaal in die hoogspring vir seuns o-10.

Zandri Claassen (o-13) van Laerskool Northmead is onlangs gekies vir die Oos-Gauteng Hokkiespan.

Latest News

COMMENTS

Top