Noorderlig deel hul nuus

Dié drie o-18 skaakspelers van die Noorderlig Gekombineerde Skool het onlangs aan die Ekurhuleni Noord-Distrik Skole Skaakfinale deelgeneem. Hulle het almal plek in die Benoni-span gehaal. Hulle is (van links): Sinazo Mahlangu (graad 12), Claudia Legodi (graad 12) en Elizabeth Pretorius (graad 11). Pretorius het ‘n derde plek in die o-18 toernooi behaal.

 

  AUTHOR
Erik van Dijk
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top