Rynie spelers neem groot stappe

Dié Laerskool Rynfield rugbyspelers is onlangs tot die Valke rugbyspanne verkies. Hulle is, agter (van links): Roelof Jacobs (o-11A span), Aiden Smith (o-13A span), Ruben Barnard (o-13A span), Happy Nhlapo (o-13A span). Voor: Divan Bouwer (o-11B span).

 

  AUTHOR
Benoni City Times

Latest News

COMMENTS

Top