Hans Moore leerder sing haar pad boontoe

Lamonè Berg.

Sy het deelgeneem in die volgende items: Evangeliese musiek (95 persent), eie komposisie (94 persent), pop (95 persent), duet (95 persent), deelname in ‘n groep (98 persent) en ballade (96 persent).

Sy is na die gala-aand uitgenooi en het die algehele senior afdeling gewen.

Berg het ‘n trofee gewen en Hans Moore is as die beste hoërskool aangewys, gebaseer op haar deelname.

As deel van die prys, het die ATKV 200 Afrikaanse boeke aan Hans Moore geskenk.

  AUTHOR
Erik van Dijk
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top