Trompoppies maak Rynies trots

Hul senior drilgroep (in die foto) het die derde plek verwerf. Die leier van die trompoppies, Ankia Botes, het eerste plek in haar kategorie behaal.

Die skool het algeheel tweede plek behaal.

  AUTHOR
Erik van Dijk
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top