Laerskool Northmead vaar uitstekend

Die o-10A-Netbalspan van Laerskool Northmead was die ligawenners en hulle dring na die Ekurhulene uitspele deur. Saam hulle is hulle afrigters, Leandi Roos en Annalette Liebenberg. Middel: Lihané Durand, Karla Spies, Robynne-Marie Foster en Kailyn Roux. Voor: Kennidino Mlenzana, Lumé Labuschagne, Amy-Lee Kitching en Beamé Vogel.
  AUTHOR
Benoni City Times

Latest News

COMMENTS

Top