Northmead trots op leerders

Die leerlinge van Laerskool Northmead het aan die Graad Sewe Gauteng Tegnologie Olimpiade by Laerskool Dalmondeor deelgeneem en algeheel tweede geïendig. Hulle is (van agter): Keagan Prinsloo. Middel: Danielle van Dyk en Nathalie Coetzee. Voor: Ettiene van der Nest en Nelis van Rooyen.
  AUTHOR
Benoni City Times

Latest News

COMMENTS

Top