Laerskool Northmead blink uit

Laerskool Northmead se o-11 hokkiespan was die liga-wenners van die streek. Hulle het aan die uitspele deelgeneem wat by Hoërskool Hugenote plaasgevind het en het vierde plek in Oos-Gauteng verwerf. Hulle is (van agter): Sue-reen van Niekerk (afrigter), Chanselise du Toit, Kayla Diamond, Anté Blignaut, Zelda Pretorius, Chanté le Roux en Stella Ferreira (afrigter). Middel: Chantelise Potgieter, Monique Frazer, Simoné Kleyn, Nicole Africa en Zoë Jordaan. Voor: Natasha Henning, Iana Lötter en Jorda
  AUTHOR
Benoni City Times

Latest News

COMMENTS

Top